Wednesday, May 24, 2006

Vir die boekliefhebber wat alles het





Die eerste gadget word die "Thumbthing" genoem. Die ander twee is obviously boekrakke. Lees briljante kommentaar hieroor op 50 Books, een van my gunsteling-besoekpunte op die net.

4 comments:

gm said...

Ek dink hulle verkoop (of het al?) die "thumbthing" by Exclusive Books. Kan nie dink dat dit gemaklik is nie (of werk...).

Appel said...

Waar kry jy die prentjie van die 'Fucking Far From OK' boekrak? Ek moet dit he^, ek sal my linker nier gee daarvoor.

Het jy al die Frasier-episode gesien waar Niles vir Frasier 'n A en Z gee vir sy boekrak? Dan gaan hulle aan oor 'Az' as in 'Arse'?

Marissa said...

Gaan kyk op 50 books, daar is 'n link daar na die maatskappy wat die rakke maak se website.

Ek het gedink dis in 'n episode van Friends waar die AZ bookends is. Maar dan, ek dink alles is soos 'n episode van Friends.

PienkZuit said...

Thumbthing: daar's my soeke na my vrou se volgende verjaardaggeskenk nou opgelos.