Monday, March 27, 2006

It is not a crime to be a kung fu genius!

Ek het gisteraand na die Chinese fliek "Kung Fu Hustle" gekyk wat loshande een van die weirdste goed is wat ek nog gesien het (selfs weirder as Pineapple Pete). Dit is soos 'n vreemde kruising tussen "Kill Bill", "The Matrix" en "Spiderman", met onder meer 'n verwysing na "The Shining". O ja, en dis 'n komedie... Lees meer oor die fliek hier.

3 comments:

Annelie Maré said...

The Shining, Spiderman en The Matrix? I'm thinking: Jack Nicholson in spandex and funky sunglasses :-) Dis fokken weird, ja...waar dink jy kan ek dit in die hande kry?

Marissa said...

Dis unbelievably weird. Ek het dit gesien by my vriendin Denene, wat dit saamgebring het uit Taiwan (dis 'n Chinese fliek). Ek is seker sy sal vir jou 'n kopie kan maak.

Anonymous said...

Haha - soek vir die afrikaanse kung fu hustle subtitles op die netwerk...