Tuesday, April 25, 2006

Kyk bietjie hier



Dit is 'n stoel deur die Italiaanse ontwerpmaatskappy Nobody & Co. Het dit raakgelees (raakgesien?) op 50 Books, 'n fantastiese blog oor boeke.

3 comments:

maeree said...

'n Regte-egte leesstoel! Die perfekte geskenk vir die bibliofiel in jou lewe. Ek gaan vir my pa vra om vir my ook so een te maak. Wat meer wil mens hê? (Behalwe miskien universiteitstudente wat kan lees en skryf, né?) Dankie dat jy dit gedeel het.

Appel said...

Molto bene. Trust the Italians to make the most fantastic shit. Buonissimo!

Anonymous said...

Iemand het nie miskien lus om saam 'n invoermaatskappytjie te begin nie?