Friday, June 09, 2006

"Agterdog oor Saldanha"

Hier is nog 'n paar koppe wat ek raakgelees het in ou Burgers.

"Troue van twee Oosterse katte gaan R126 000 kos"
"Agterdog oor Saldanha"
"Europa sê nee vir Saldanha"
"Klein Japanees verstom wêreld met wors-etery"
"Moeder Teresa, pous kry meeste pos ter wêreld"
"Hond se hartpille red vrou van rower"
"Reënbooghoender kraai sy krisis uit"

En my persoonlike gunsteling:
"Kloonskaap wei salig onbewus van revolusie"

2 comments:

Marissa said...

Is dit dieselfde skaap? Die betrokke berig het gegaan oor Dolly die Skotse kloonskaap.

PienkZuit said...

Ek kom nou eers op Maksideem se liegstorie af. Nee, my pa het nie vir Dolly gekloon nie, jy merk tereg op dat Dolly in Skotland gekloon is. Hy doen wel soortgelyke navorsing, so dis dalk waar Maksideem verward geraak het.